Skip to product information
1 of 12

HPH Publishing

Kruger Roetes - Afrikaans

18 reviews

Regular price
R395.00
Regular price
Sale price
R395.00

144 bladsye

HPH Publishing stel Kruger Routes bekend, die verkorte weergawe van die topverkoper Kruger Self-Drive.

Na aanleiding van versoeke vir 'n reisgenootboek na die harde omslag Kruger Self-Drive, kom die kleiner sagteband-weergawe met voorgestelde roetes vanaf kampe, stergradering van paaie, 'n volledige kaart van die park; asook uitstekende foto's soos van die Van den Bergs verwag word, en allerhande interessante feite.

Die boek sit die Self-Drive-nalatenskap voort as die beste metgesel vir die Krugerpark. Dit bevat 'n volledige kaart van die park en beskrywings van alle roetes. Lesers vind die afdeling oor Die Nege Beste Paaie die nuttigste, terwyl infomasie oor openingstye, seisoene, reënval en weer van die park help om 'n ideale reis na die park te beplan. Afstande, brandpunte en klassifikasies dra alles by tot die uitgebreide kennis en hulp wat hierdie uitstekende reisboek vir sowel nuwe as ervare parkbesoekers sal bied.

SLEUTELFUNKSIES
Voorgestelde roetes vanaf kampe
Stergradeering van alle paaie
Uitgebreide Kruger-kaart
Pragtige foto's
Interessante feite
Aantekeninge oor paaie
Handige reisformaat
 

Vir Kruger Routes, die engelse weergave van Kruger-Roetes, gaan hier.

 

Customer Reviews
4.9 Based on 18 Reviews
Write a Review

Thank you for submitting a review!

Your input is very much appreciated. Share it with your friends so they can enjoy it too!

Filter Reviews:
09/02/2021
kruger roetes safarigids in afrikaans

dit is 'n baie goeie boek. Het dit heeldag elke dag gebruik. baie interessante info en ook feitlike info oor plekke en paaie

MV
Magda V.
South Africa South Africa
08/04/2021
Review of Kruger Roetes

We have used it twice and throughout really impressed with this guide. It covers every little detail about all the routes, excellent and enjoyable information!

MH
Mariette H.
South Africa South Africa
08/02/2021
Happiness

The book is an excellent companion for visiting the park!!

JV
Johan V.
South Africa South Africa
07/06/2021
A must have to make the most of a Kruger visit

The book was an excellent resource for our recent holiday in the Kruger. The suggested routes were great and made planning our days and trips so much easier. And we actually saw most of the animals that were indicated for each route. Highly recommend this book for any visitor to the Kruger Park.

LG
Leona G.
South Africa South Africa
07/02/2021
Kruger Roetes

Ek het die boek as verjaarsdaggeskenk vir my aanstaande skoonseun gekoop. Hulle was juis oppad Wildtuin toe vir sy verjaarsdag in Junie. Eerstens was die diens uitstekend. Bestelling was maklik en aflewering vinnig. Tweedens het hulle die boek uiters handig gevind wat roetes aanbestref en dit sommer oor die algemeen baie geniet! Dit was 'n plesier om met HPH Publishing besigheid te doen. Groete Breggie Kok

BK
Breggie K.
South Africa South Africa