Plak jou bril enige plek


Met smartspeks kan jy altyd jou bril byderhand hê. Plak dit op jou selfoon, sit dit in jou handsak, hou dit in jou kar.

Goeie kwaliteit


Die brille is baie sterk gemaak en is gewaarborg vir een maand. As jy nie gelukkig is nie, stuur dit terug en ons gee jou geld terug.

Spesiale aanbod vir WEG lesers


Bestel nou ek spaar R100. En as jy meer as een koop, sal jy nog meer bespaar.