Plak jou bril enige plek


Met smartspeks kan jy altyd jou bril byderhand hê. Plak dit op jou selfoon, sit dit in jou handsak, hou dit in jou kar.

Goeie kwaliteit


Die brille is baie sterk gemaak en is gewaarborg vir een maand. As jy nie gelukkig is nie, stuur dit terug en ons gee jou geld terug.

Spesiale aanbod vir WEG lesers


Bestel nou ek spaar R100. En as jy meer as een koop, sal jy nog meer bespaar.

Hou jou leesbril altyd byderhand met SmartSpeks.
Weg-lesers kan nou ’n SmartSpeks-leesbril teen R195 koop – jy spaar R100 met dié spesiale aanbod van HPH Uitgewers. Hierdie oulike, duursame brille is beskikbaar in swart en grys. Jy kry jou bril in ’n houer wat jy op jou slimfoon – of waar ook al jy wil – kan vasplak. Dit beteken jy kan hom altyd byderhand hou!
SmartSpeks is beskikbaar met verskillende lenssterktes.
Die verkopers bied ’n maand lange 100%-waarborg – as jy nie tevrede is met die produk nie, kry jy al jou geld terug.
Bestel nou joune!

Sold out

Sold out

Sold out

Sold out

Sold out

Sold out