WEG Ultimate Bird Bundle

Een van die mees indrukwekkende voëlboeke in Suid-Afrika is nou beskikbaar teen ’n laer prys.

The Ultimate Companion for Birding in Southern Africa kos gewoonlik R1 500, maar HPH Publishing bied nou dié spesiale aanbod: Koop dié boek teen slegs R995, en kry Land of Contrast asook die Afrikaanse kinderboek Japie die Apie gratis by – dié twee boeke is saam R600 werd.

Jy kry ook ’n aflaai-kode vir ’n app wat by die voëlboek pas, sodat jy al die inligting maklik in jou sak kan druk as jy in die veld op soek is na voëls. Die app sluit onder meer 560 roepgeluide uit die voëlkenner Doug Newman se klankbiblioteek in.

Dit beteken jy spaar altesame meer as R1 000! 

 

 

Om te bestel moet die volgende gedoen word:

Stap 1: Druk hier of op die bestelknoppie hieronder en gaan na die boek se bestelbladsy.
Stap 2: Vul u besonderhede in (nie Posbus addresse nie want die boeke gaan per koerier versend word), en betaal met kredietkaart of per internet. (Onthou u bespaar meer as R1000!)
Stap 3: Wag vir u boeke. Ons kourierdiens vat tussen 1 en 7 dae afhangende van waar u woon. U bestelling sal automaties deurgaan na ons versendingsafdeling en sal verwerk word. U sal op hoogte gehou word soos wat die proses van verpakking en versending vorder.
Stap 4: Wanneer u die boeke kry, kyk binne die Ultimate Bird Companion se plastiese omhulsel. Daar sal u die brosjure kry met die aflaaikode vir die voëltoepassing (app).

 

 

The Ultimate Companion to Birding in Southern Africa deur Peter Ginn en Geoff McIlleron bestaan uit twee boeke wat saam in een uitglip-omslag verpak is. Dit beskryf al 960 voëlspesies wat in Suider-Afrika te sien is. Met meer as 1400 ongelooflike foto’s en beskrywings van 18 top-voëlkenners, is hierdie aanbod werklik goeie waarde vir geld.

Land of Contrast handel oor al Suider-Afrika se biome en bevat treffende foto’s deur Heinrich van den Berg.

Die kinderboek Japie die Apie deur Sue Barnett en Ingrid van den Berg vertel die ware verhaal van ’n blouapie wat wegraak en deur mense aangeneem word totdat hy sy eie familie weer kan opspoor.

As jy The Ultimate Companion for Birding in Southern Africa nou bestel, kry jy ook Land of Contrast en Japie die Apie by – gratis! Jy spaar meer as R1000!

 

The Ultimate Companion to Birding in Southern Africa

“Die mees skoupelagtige voëlboek wat al ooit in Suid-Afrika gepubliseer is!”
Mark Anderson, uitvoerende hoof van Birdlife South Africa.


“Dit is ongelooflik – eintlik is daar nie woorde nie. Ek dink nie eintlik ’n mens kan dit ’n voëlboek noem nie. Dis ’n absolute meesterstuk!”
Wessel Rossouw, Jeffreysbaai


Land of Contrast

“Hierdie is die mees ongelooflike foto’s van een van die mees ongelooflike en uiteenlopende plekke. As jy hou van natuur- en wildfotografie, is dié boek ’n móét.”
– ’n Vyfsterresensie op Amazon

Japie die Apie

“Dit is ’n pragtige boekie. My vierjarige kan nie genoeg van Japie kry nie!”
Jan du Plessis, Pretoria.

 

DRUK HIER OM TE BESTEL