Wonderfully informative, with maps, contact numbers and stunning photography.
Perfekte gids om saam te neem na die Kruger Wildtuin - pragtige fotos, interessante inligting en lekker kompak.
Your SA order will arrive in 3-5 working days, or 5-7 if you are in an outlying area
20,000+ Orders Since 2014 | 16,000+ Happy Customers | 570+ Five-star Book Reviews
HPH Publishing
Couldn't load pickup availability
144 bladsye
HPH Publishing stel Kruger Routes bekend, die verkorte weergawe van die topverkoper Kruger Self-Drive.
Na aanleiding van versoeke vir 'n reisgenootboek na die harde omslag Kruger Self-Drive, kom die kleiner sagteband-weergawe met voorgestelde roetes vanaf kampe, stergradering van paaie, 'n volledige kaart van die park; asook uitstekende foto's soos van die Van den Bergs verwag word, en allerhande interessante feite.
Die boek sit die Self-Drive-nalatenskap voort as die beste metgesel vir die Krugerpark. Dit bevat 'n volledige kaart van die park en beskrywings van alle roetes. Lesers vind die afdeling oor Die Nege Beste Paaie die nuttigste, terwyl infomasie oor openingstye, seisoene, reënval en weer van die park help om 'n ideale reis na die park te beplan. Afstande, brandpunte en klassifikasies dra alles by tot die uitgebreide kennis en hulp wat hierdie uitstekende reisboek vir sowel nuwe as ervare parkbesoekers sal bied.
SLEUTELFUNKSIES
Voorgestelde roetes vanaf kampe
Stergradeering van alle paaie
Uitgebreide Kruger-kaart
Pragtige foto's
Interessante feite
Aantekeninge oor paaie
Handige reisformaat
Vir Kruger Routes, die engelse weergave van Kruger-Roetes, gaan hier.
Would like to see the name of the animals with all the pictures especially the birds and where was it taken and indicate the distances together with the time of route
Great value for my money
Great book especially for people who are not familiar with Kruger.
it looks great and i love the info . will only test it in December 2025
Afrikaanse weergawe is baie goed geskryf. Ry die "9 beste roetes" - jy sal nie spyt wees nie!
We'll pick and pack your order within minutes, and have it couriered to you immediately. Expect your order within 5 working days.
We pride ourselves on customer service and will do our best to make it easy for you to order books.
We have an advanced warehousing and delivery service which is fully automated and efficient.
Try us.
If you subscribe, we'll give a once-off discount voucher to use on the store.
We'll never spam you, but will send your promotional email about new products and special offers.
Wonderfully informative, with maps, contact numbers and stunning photography.
Perfekte gids om saam te neem na die Kruger Wildtuin - pragtige fotos, interessante inligting en lekker kompak.
Fabulous book with beautiful presentation
Excellent. Great photography
Wonderfully informative, with maps, contact numbers and stunning photography.
Perfekte gids om saam te neem na die Kruger Wildtuin - pragtige fotos, interessante inligting en lekker kompak.
Just what we wanted!