moods-of-nature-weg

Bestel Moods of Nature of The Big Seven nou en:

  • Bespaar tot 50%
  • Staan 'n kans om 'n wegbreek by MalaMala ter waarde van R77 700 te wen (as jy The Big Seven boek koop)
  • Kry die boek met 'n koerier diens (in RSA) 

Oor Moods of Nature

In Moods of Nature gebruik Heinrich van den Berg sy unieke styl om die natuurlewe met swart-wit fotografie vas te vang. Die foto’s word aangevul deur agter-die-skerm-notas wat nuwe betekenis daaraan gee. Volg hom deur Kenia, Madagaskar, Zambië, Namibië, Zimbabwe en Suid-Afrika. Heinrich is ’n top-natuurfotograaf en is al verskeie kere eervol vermeld in die Natuurfotograaf van die jaar-kompetisie. Moods of Nature is ’n pronkboek in swart, wit en oranje en onmisbaar vir enige natuurliefhebber se Kerskous.

Oor The Big Seven

Gerald Hinde en Will Taylor se boek The Big Five het meer as ’n dekade gelede verskyn. Dit was ’n blitsverkoper, en sederdien werk hulle aan ’n opvolgboek, The Big Seven, gewerk, oor die Groot Vyf, jagluiperds en wildehonde. Die boek bevat’n versameling van Gerald se nuutste foto’s wat hy op plekke soos die MalaMala-wildreservaat in Mpumalanga en Masai Mara geneem het. Will vertel die stories agter die foto’s in ’n interessante en humoristiese styl, en gee diepte aan ’n boek wat nie net mooi is om na te kyk nie, maar ook genoeg inligting het om jou lank te vermaak. As jy die boek nou bestel, het jy die kans om drie nagte se verblyf vir twee mense by MalaMala ter waarde van R77 700 te wen. Moenie hierdie kans misloop nie.

Oor Heinrich van den Berg

Heinrich is ’n top-natuurfotograaf en is al verskeie kere eervol vermeld in die Natuurfotograaf van die jaar-kompetisie. Moods of Nature is ’n pronkboek in swart, wit en oranje en onmisbaar vir enige natuurliefhebber se Kerskous.

Press to see the image

Press to read the caption

He keeps watch on the ledge between the brain and the mind. Don’t worry, he won’t let any animals past. We are sitting on the ledge between the mind and the algorithm. And this time no-one is keeping watch.

Press to see the image

Press to read the caption

Those from a rich heritage wear coats made of gold coins. They are sure to get mugged.

Press to see the image

Press to read the caption

Our planet spins. When we have grown enough, we will break free from this ball of dung and find Mars.

Press to see the image

Press to read the caption

Don’t write SOS with your finger. Shout it to the skies with the bones of your body. Don’t escape your island on a skeleton. Escape on a raft made of dreamwood.